Huweliksvoorbereidingsklasse – ‘n Inisiatief van die Ring van Durbanville   – almal welkom!  

Die doel van die huweliks- en verhoudingbediening is om leraars by te staan met huwelikskategese, huweliksvoorbereiding en huweliksverrykingsprogramme vir persone wat gaan trou.
Paartjies wat huweliksvoorbereiding wil deurloop kan Francois Swart vir meer inligting kontak: 082 781 6854. Paartjies kan kies of hulle indiwidueel as ‘n paar of in ‘n groep die voorbereiding wil ontvang.

Die skedule vir huweliksvoorbereiding 2019 is:

 Februarie/Maart 2019
Dr Francois Swart

April/Mei 2019
Dr Friedel Olckers

Junie/Julie 2019
Dr Francois Swart

Augustus/September 2019
Dr Friedel Olckers

Oktober/November 2019
Dr Francois Swart

Desember 2019
Dr Friedel Olckers

Vir Huweliksverrykingskursusse
Kontak Francois Swart
Landlyn 021 919 2697
Selfoon 082 781 6854

Leraars/persone wat graag wil help en deel wil wees van die huweliks- en verhoudingbediening, is welkom om met Francois te skakel.