Ontdek
Ontdek
Begin ‘n transformerende reis van selfontdekking en geestelike groei terwyl jy God leer ken.
Sien jou verhoudings en die mense rondom jou soos Christus hulle sien.
Leef Christus se liefde prakties uit in jou daaglikse lewe, werk, en in alles wat jy doen.
Leef die liefde van Christus uit saam in ‘n gemeenskap van gelowiges.
EK EN GOD

Myself
Ek wil uitvind hoe ek vir God ervaar
Ontdek jou unieke geloofstyl en waar jy tans op jou geloofreis is.

Geloof
Ek wil dieper dink oor hoekom ek glo
Geloof is soos ‘n boom met baie wortels. Dink oor waar jou wortels lê.

Die Skrif
Ek wil die Bybel beter verstaan
Ervaar hoe God self, deur die Skrif, met jou in gesprek tree.

Gebed
Ek wil stil word en met God praat
Leer om jou hart en alles van jou lewe met God te deel.
EK EN MY MENSE

My Naaste
Ek wil God se liefde teenoor ander uitleef
Openbaar God se liefde wat in jou is, deur jou optrede teenoor ander.

Vriende
Ek wil God in my vriendskappe betrek
Wees deel van ‘n florerende en opbouende vriendekring.

Verhoudings
Ek wil plek maak vir God in my romanse
Plaas God as die middelpunt in jou verhoudings of huwelik.
EK EN MY WÊRELD

Roeping
Ek wil God se droom vir my lewe ontdek
Verken God se plan met jou lewe en hoe jy dit kan uitleef.
_

Leefstyl
My lewe moet God se liefde weerspieël
Laat Jesus se nederigheid, diensbaarheid en liefde in jou leefstyl sigbaar wees.

Leierskap
Ek wil graag ander inspireer en toerus
Dien en ondersteun jou medemens sodat hulle hul volle potensiaal kan bereik

Hoop
Ek wil graag ‘n hoopvolle lewe lei
Leef met Christelike hoop in ‘n wêreld gevul met wanhoop.
_
EK EN DIE KERK

Doop
Ek wil weet wat die doop beteken
Verken die betekenis en die waarde van die genadegawe van die doop.

Belydenis
Ek wil weet hoekom ons glo wat ons glo
Dink dieper oor wat ons belydenis van geloof beteken.

Lidmaat
Ek wil aktief betrokke wees in my kerk
Wees diensbaar in jou gemeenskap van gelowiges.
Kom ons bly in kontak