Ontmoet

Ontmoet

Ek wil tuiskom in ‘n kerk
waar almal welkom is.

BASAAR VAN DIE JAAR

Ek wil in ‘n gesellige ruimte ‘n pannekoek
of jaffel saam my vriende deel

Sien wie die mense agter die skerms is wat die Kaapkerk bal aan die rol hou.

BASAAR

Ontmoet vir iets lekkers

‘n Basaar is ‘n opwindende en gesellige geleentheid na aan Kaapkerk se hart. Daar is iets besonders aan die saamwees en die energie van ‘n basaar – dit verbind gemeenskappe en skep ‘n atmosfeer van vreugde en geselligheid. Ons is trots op hierdie fees in ons kerk en maak met vreugde die Basaar van die jaar kompetisie bekend! So, gemeentes, registreer julle basaar by ons en tag ons op ons socials met die hutsmerk #basaarvandiejaar. Groot pryse is te wen!

STORIES VAN HOOP

LIDMAATSKAP

Word geïnspireer deur ons gemeentes

Lees die verhale van mense wat saamwerk om verandering en groei binne hul gemeenskappe te bewerkstellig. Dit is verhale van medemenslikheid, deursettingsvermoë en sorg. Gemeentes versprei liefde, hoop en omgee deur projekte, inisiatiewe en ondersteuning. Mag dit jou inspireer om ook ‘n positiewe impak te hê in jou eie gemeenskap en om te glo dat ‘n beter toekoms moontlik is.

DIE SPAN

Die gesigte agter Kaapkerk

Hierdie is jou geleentheid om die ongelooflike individue te ontmoet wat hul passie en toewyding wy aan die kerk en die breër gemeenskap. Hierdie span bestaan uit mense van uiteenlopende agtergronde, talente en ervaringe wat almal saamwerk om die missie van Kaapkerk te verwesenlik.

Bly op hoogte!

Teken in op die VrydagNuus, ons weeklikse nuusbrief vol inspirasie.

Kontak Ons!

This site is protected by reCAPTCHA and the Google
Privacy Policy and Terms of Service apply.

Fisiese adres:
Pastoriestraat 11, Bellville Sentraal, Kaapstad, 7530

Telefoonnommer:
021 957 7104

Kommunikasie e-posadres:
kommunikasie@kaapkerk.co.za