Overberg Tehuis in Riviersonderend beskik oor ‘n vakature vir ‘n bestuurder. Stuur ‘n volledige CV voor 21 Junie aan mhb@badisa.org.za .  Klik hier om die volledige advertensie af te laai.