Gedurende grendeltyd gaan die lewe en selfs vergaderings voort. Ons word daagliks uitgedaag om ander effektiewe maniere te vind om tydens die inperking te kommunikeer; meestal digitaal en virtueel. Die Sinodale Taakspan vir Kommunikasie het ‘n protokol saamgestel vir aanlynvergaderings, wat dalk van hulp kan wees. Klik hier om dit af te laai.  Daar is ook gidse hoe om die verskillende hulpbronne te gebruik. Klik hier vir GoTo en Zoom.

Hier is ook ‘n handige webskakel om Google Meet beter te verstaan. Kyk ook hier na ‘n videogreep wat MicroSoft Teams verduidelik.