Van Jurie Goosen (Friends of all Nations-bediening op Stellenbosch en verbonde aan NG Helderberg) ontvang ons nuus oor hierdie seminaar op 1 April in Stellenbosch.

Richard en Catherine Weston van Oxford is die sprekers en is verbonde aan die “Lausanne Commission” Hulle het kruis-kulturele ervaring van 25 jaar deur uitreik na internasionale studente in die Verenigde Koninkryk.

Jurie nooi: “Kom luister gerus oor hoe om die wêreld op ons voorstoep te bereik deur vriendskap en gasvryheid.”

Meer inligting is in die onderstaande pamflet of kontak Jurie Goosen by 083 235 5920.

Doorstep2