Little Seeds het tans 185 SmartStarters wat sorg vir die ontwikkeling van 1 421 kinders  waarvan 543 aan die einde van 2019 klaarmaak by SmartStart. Saam met die opgewonde vooruitsig van grootskool toe gaan, is die uitdaging van skryfbehoeftes. Enige gemeente of individu wat graag ‘n bydrae wil lewer om aan hierdie kleuters skoolbenodigdhede te voorsien en sodoende te help belê in ‘n kind se skoolloopbaan, kan ‘n e-pos na Rouxanne Opperman stuur.

 

Hier is die benodigdhede wat elke kind gaan nodig
MonAmi uitdraaikryte
Pritt
Gekleurde papier
Wit papier
Dik vetkryte
Stompneusskêrtjie
Potloodsakkie
Toiletpapier
Baba natlappies (wetwipes)
Handwasseep

Kontak Rouxanne Opperman by r.opperman@badisa.org.za indien jy ’n bydrae wil maak.