Verskillende ekumeniese kerkleiers en godsdienstige groepe/organisasies het oor die laaste paar dae reageer oor die politieke situasie in ons land. Hier is enkele van die reaksies (in geen bepaalde volgorde nie):
- National Religious Leaders Council and Church Leaders: klik hier vir die PDF-dokument.
- Tussenkerklike Raad (TKR) (soos in e-Kerkbode): klik hier.
- VGKSA Kaapland (soos in e-Kerkbode): klik hier.
- Biskop Malusi Mpumlwana (Algemene Sekretaris, SARK): Kathrada’s light goes out when we needed him the most: klik hier en die PDF-dokument is hier.
- Skrywe van die NG Kerk se voorsitter van die Alg Sinode Moderamen, ds Nelis Janse van Rensburg. Klik hier.
- South African Christian Leaders Initiative: An open letter from Civil Society and the churches to all ANC parliamentarians: klik hier vir die PDF-dokument.
- Aartsbiskop Thabo Makgoba (Anglikaanse Kerk) se verklaring: klik hier en hier vir die PDF-dokument.
- Sentrum Publieke Getuienis se mediaverklaring: klik hier vir die PDF-dokument.
- Adv Rod Solomons (Convenor: SA First Forum) – “What to practically do as our country is facing a crisis”: klik hier vir die PDF-dokument.
- South African Council of Churches (SACC): South Africa Be Heard Press Release – klik hier.