Sentrum vir Publieke Getuienis  

Braam Hanekom van die Sentrum vir Publieke Getuienis het ‘n dokument saamgestel waarin vyf faktore gelys word wat ‘n rol speel wanneer na Suid-Afrika en sy inwoners se toekoms gekyk word:
• Migrasie en behuising
• Sosiale kohesie
• Vaardighede
• Klimaat en omgewing
• Geloof
Daar word ook gevra wat die groter sistemiese oplossing vir elk van hierdie probleme kan wees, asook wat elke individu en die plaaslike gemeente prakties doen. 

Klik hier om die volledige dokument in PDF-formaat af te laai.