Hermanus Stanford Gansbaai Maatskaplike Dienste, is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

Die Beheerraad van Hermanus Stanford Gansbaai Maatskaplike Dienste wag aansoeke in van gemotiveerde persone wat Badisa se waardes (www.badisa.org.za) onderskryf:

Vereistes:

  • Graad of Diploma in Maatskaplike Werk
  • Registrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe
  • Kode EB-rybewys
  • Vaardigheid in Ontwikkelingsgerigte Maatskaplike werk
  • Kennis mbt Statutêre Prosedures tov die Wet op Kindersorg
  • Vermoë om te skakel en netwerke met ander rolspelers te vorm

Diensvoordele:

  • Mededingende salaris, Dertiende tjek, Ruim verlofvoordele en Mediese- en pensioenvoordele

 Sluitings Datum18 Oktober 2019

Diens aanvaardingSo gou moontlik.

Voorsien asb volledige CV en stawende dokumentasie teen 18 Oktober 2019  aan:

Die Voorsitter van die Beheerraad.

Epos-adres: admin@badisahsg.org.za

Faksno: 086 549 5557

Navrae:  0828036870.