Taizé se Pilgrimage of Trust vind 25-29 September in Kaapstad plaas. Die program sluit meertalige aanbidding, gebed en werkswinkels in. Registrasies kan nog tot 17 Augustus gedoen word.

Meer inligting oor die program kan hier gevind word. Kapenaars kan hier meer uitvind oor registrasie. Dit is ook moontlik om slegs die Saterdag of slegs die gebedsgeleenthede saans by te woon. Klik hier vir inligting vir dagbesoekers.