“Boys will be boys?” – Nee. Seuns, wees soos Jesus!
Die gesegde “boys will be boys” hou aan om aggressie en disrespek te verskoon, maar Jesus wys ’n ander pad. Hy leer seuns om met liefde, respek en diensbaarheid te leef. Ware manlikheid is om sy voorbeeld te volg.