NG Kerk Heidelberg (Wes-Kaap)

NG Kerk Heidelberg (Wes-Kaap) soek ’n voltydse Orrelis/Musiek Begeleier. Spesialis opleiding en vaardigheid word vereis. Aansoeke sluit 1 September 2026.