Willie Korb se toringwaak: Wanhoop na nuwe hoop
Willie Korb het 48 uur op 'n kerk se toring spandeer. Hy moedig elkeen aan om onophoudelik in gebed vol te hou. Hy herinner ons om altyd aan God vas te hou en met alles in ons voortdurend na Hom te soek.