Enige iemand wat belangstel om ‘n PhD in Nuwe Testament of Vroeë Christelike Studies te doen onder begeleiding van dr .Peter Nagel, kontak hom asb via e-pos peternagel@sun.ac.za

Fondse is beskikbaar.