Boekhouer/Finansiële beampte: Stilbaai
Stilbaai Bejaardesorg beskik oor ‘n vakature vir ‘n boekhouer/finansiële beampte. Goed ontwikkelde syferkundige en rekenaarvaardighede word vereis. Vir meer inligting, klik hier. Aansoeke sluit 23 Oktober.

Maatskaplike werker: Tygerberg
Badisa Tygerberg het ‘n vakante posisie vir ‘n maatskaplike werker. Die geskikte kandidaat moet by die SAMDB geregistreer wees. Sien posbeskrywing hier. Aansoeke sluit 23 Oktober.

Maatskaplike hulpwerker: Bellville-Suid
Badisa Bellville-Suid adverteer die pos vir ‘n voltydse maatskaplike hulpwerker om kinderbeskermingsdienste te lewer. Klik hier vir die posvereistes. Aansoeke sluit 26 Oktober.