16 Dae van Aktivisme: Verweef en verantwoordelik

Ons lewens is verweef, daarom is geweld ons almal se verantwoordelikheid. Sluit van 25 November tot 10 Desember by die Gendergeregtigheid Taakspan aan vir 16 dae van bewusmaking, oordenking en gesprekke.