Vakatures
Vakatures
Die NG kerk Stellenberg beskik tans oor ’n vakature vir ’n Oudiovisuele-koördineerder om verantwoordelik te wees vir alle klank- en visuele aspekte van ons eredienste, gemeentelike geleenthede en gemeenskapsbyeenkomste.
NG Parow het tans 'n vakature vir Skriba-Kassier. Parow-gemeente is geleë in die sentrale stadsgebied van Parow wat grens aan Voortrekkerweg, Parow.
NGK Goudini in Rawsonville het ’n vakature vir ’n musiekkoördineerder. Die rol sluit in orrelbegeleiding, liturgiese inkleding, leiding van lofprysing, begrafnisdienste en die beplanning en uitvoering van eredienste.

© 2025 Kaapkerk

DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2024 Kaapkerk | Designed by Creatory