Ek en die kerk
Ek en die kerk
Verskeie gemeentes het hande gevat tydens ’n interkerklike lente-tee ten bate van MES se Centre of Hope. Hierdie geleentheid het gelowiges saamgevoeg om hoop en herstel te bring vir straatmense in die Kaapse gemeenskappe.
Eenheid | NG | VGK en NGK
Die artikel bied 16 praktiese wenke vir die herstel van verhoudinge tussen die NG Kerk en VGK. Dit fokus op die bou van vertroue, geduld, en die gebruik van gesamentlike projekte om eenheid in Christelike gemeenskappe te bevorder.
NG Kerk Bellville-Vallei se gebou is stukkend, maar te midde van finansiële uitdagings en verval, het die Here sy teenwoordigheid tasbaar bevestig en heelheid gebring in hulle gebrokenheid.
Vrouemaand Bybelstudies: Al ken ons nie al 600 vroue in die Bybel se name nie, is hul stories steeds belangrik. Hulle aksies het 'n rimpeleffek wat ons begrip van wie God is, verdiep.
Barmhartigheid is nie net ‘n enkele daad nie, maar ‘n lewenswyse. As kerk is ons geroep om nie net na onsself te kyk nie, maar om Christus se hande en voete in die wêreld te wees.
Kuilsrivier-Suid se Winterhoop 2024-projek versterk geloof en koinonia; te midde van koue en storms het die gemeente saamgestaan om liefde en ondersteuning in hul gemeenskap uit te dra.
Ontdek hoe die onlangse Evangelisasie Konferensie die passie vir geloof in kerke hernu deur inspirerende toesprake en getuienisse. Ontsteek weer die vlam van evangelisasie!
Die gesig van 'n mevrou dominee het verander – sy is nou jonk, lig, en vry! Die nuwe generasie predikantsvroue met vars perspektiewe bring nuwe lewe en energie na haar rol in die kerk.
Ysterplaat Gemeente is 'n goeie voorbeeld van hoe kerke hul eiendom tot uitbreiding van die koninkryk kan inspan en só 'n wesenlike verskil maak. Sowaar 'n inspirasie vir ander gemeentes en gemeenskappe!
Little Seeds Eenheid vir Vroeëkindontwikkeling het op Vrydag, 17 Mei hul vyfde verjaarsdag gevier. Hulle vier hul diepgaande impak op die lewens van duisende jong kinders, gesinne en gemeenskappe.
Hierdie is die jongste Kerkorde en Reëls van 2023, goedgekeur deur die Sinode van Wes-Kaapland, wat die huidige riglyne en reëls vir die bediening en administrasie van die kerk uiteensit.
Op Maandag 12 Februarie het 'n groep van negentien seniorlidmate van Toringkerk die Kerkargief in Stellenbosch besoek. Hulle het ‘n insiggewende toer geniet en meer geleer oor die waardevolle historiese artefakte.
NG Kerk Kuilsrivier-Suid se Pelgrimskamp herinner ons daaraan dat ons steeds op pad is as reisigers saam met God en mekaar. Dit bevorder samehorigheid en groei in ons geestelike reis en samelewing.
"Dit is merkwaardig om te sien hoe God deur mense werk!" sê ds. Suléne du Toit van NG Kerk Bellville-Uitsig oor hul jaarlikse uitreik na Merweville, 'n dorpie in die Karoo, wat diep in hul gemeente se hart lê.
Die kerk het oor die eeue ’n sterk stem in die samelewing gehad, maar dit wil voorkom asof die kerk se stem oor die jare al hoe sagter geword het en haar invloed minder sigbaar geraak het.
Daar is oomblikke in ons lewe wat so spesiaal is dat ons dit wil vier en onthou. Belydenis van geloof is een van daardie oomblikke, wanneer ons God se oneindige liefde aanvaar en Christus navolg.
DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2024 Kaapkerk | Designed by Creatory