Rudi Janse van Vuuren vertel: As geloof en sport bymekaar kom

Wat begin het as ’n fietstoer van 220 kilometer, het vir 16 fietsryers van NG Kerk Citrusdal ’n geloofsreis geword. Ds. Rudi Janse van Vuuren vertel van diensbaarheid, vriendskap en Jesus se tasbare teenwoordigheid onderweg.