Sinani

Ons is met julle.

  • Verandering begin by jou, maar eindig nie daar nie

    Hoe bring mens verandering ’n gemeenskap? Volgens It Starts With Me (ISWM) begin dit nie eerstens by ’n program, ’n instelling of iemand anders nie, maar by die bereidheid van een mens om verantwoordelikheid te neem.

  • Open Hearts: Van ‘n ui en ‘n aartappel tot 74 kinders

    Open Hearts funksioneer selfstandig en is al ’n huishoudelike naam in ’n gemeenskap van sigbare verval en agteruitgang. Aangesien die instansie danksy die kerk ontstaan het, het dit ook, ’n baken van hoop geword.

  • Khanya – ’n plek van lig en leiding

    Khanya help jongmense in Buffalo Flats om deur opleiding, ondersteuning en gemeenskapsprogramme nuwe moontlikhede raak te sien. Anathi Dlakyia wys hoe dié sentrum selfvertroue en hoop vir ’n beter toekoms help bou.

  • Simondium Familiekerk word kinderhuiskinders se familie

    Simondium Familiekerk stap al jare ’n pad saam met die seuns van Huis Andrew Murray. Ds. Nadia Muller vertel hoe volgehoue betrokkenheid kinders help ervaar dat hulle gesien, beskerm en geliefd is.

  • Noodhulp verander lewens betekenisvol | Fia van den Heever

    Die spanwerk en entoesiasme waarmee die kinders werk, is so aansteeklik dat dit uitgebrei het na al die ander aktiwiteite by die skool. Dit is net te wonderlik om te sien – ’n mens kan dit nie beskryf nie, net beleef.