Rietbron is veel meer as ’n plek op ’n kaart vir Suidkerk
Soms neem ’n mens se geloof jou na plekke wat veel meer as net ’n bestemming word. Só het Rietbron, ’n klein Karoodorpie in die Oos-Kaap, vir Suidkerk ('n NG gemeente in Kuilsrivier) ’n besondere plek geword.










