Ek en God

Verdiep in jou verhouding met God.

  • AI: Dié rubriek is nie 100% deur my geskryf nie…

    Wat gebeur wanneer ons woorde té mooi raak? Hierdie rubriek speel met AI, taal en geloof en ontmasker hoe maklik ons ons eie stem verruil vir iets meer gepoleer, maar minder eg. Dit nooi jou om weer te luister na jou eie stem, sonder filters.

  • Werkswinkel: Opstanding in die oog van die angs-storm

    Matt Skinner en Karoline Lewis wys hoe die opstanding ons trauma en angs ontmoet. Dit gaan nie oor bewyse nie, maar oor ’n intieme verhouding met Jesus wat ons vandag in ons benoudheid kom vind.

  • Wat as my woorde oor God nie meer sê wat hulle moet nie?

    Wanneer ons voor die aangesig van die Ewige staan, besef ons dikwels dat ons taal nie ’n houer is wat God kan bevat nie, maar eerder ’n vinger wat na die hemel wys. Maar, hoe gemaak as ons steeds oor en met God met woorde wil praat?

  • Shalom, shalom: A calling to wholeness

    Shalom is more than peace, according to Jana van den Munckhof. It is wholeness. And shalom, shalom - perfect peace - is not found in resolved circumstances, but in an integrated soul anchored in God, even when life feels unfinished and uncertain.

  • Die wit klippie wat jou weer na die tafel toe nooi

    Wat beteken die wit klippie in Openbaring? Lees hoe 'n eenvoudige wit klippie ’n tasbare herinnering word aan Jesus se belofte: behoort, identiteit en ’n tafel waar jy altyd welkom is, selfs wanneer die wêreld jou wegwys.

  • Die wysheid van stilte en stadiger leef

    In ’n wêreld vol geraas nooi die wysheid van stilte ons om stadiger te leef. In hierdie heilige ruimte ontdek ons dat God nie altyd in woorde praat nie, maar dikwels in ’n sagte, lewende Teenwoordigheid. Hier leer ons om te luister met ons hele wese.

  • Agt gewoontes vir gelowiges in 2026

    Van eerlike gebede tot stadiger Bybellees en heilige rus... Hierdie rubriek deel agt gewoontes wat gelowiges sal help om God se teenwoordigheid raak te sien in hulle gewone, onvolmaakte lewens in 2026. Die nuwejaar moet begin met genade, nie meer moeite nie.

  • Groei is vrede en vrede is groei

    'n Boer in Pearston het vir Barnard Steyn iets geleer eendag tydens 'n huisbesoek: Iets om te doen, iemand om lief te hê, iets om na uit te sien. Dit klink eenvoudig, maar dis alles wat 'n mens nodig het vir 'n gelukkige lewe. Dit herinner hom aan Psalm 128.

  • ’n Advent-rubriek vir almal wat al ’n pakkie te erg ge-track het

    Advent vertraag ons pas en wys dat God se koms nie soos Takealot se “same-day delivery” werk nie. Hierdie rubriek nooi jou om wag weer as ’n heilige, helende geloofsgewoonte te ontdek in ’n kultuur wat net spoed eer.

  • Die Here is my herder… in die Karoo

    Die Karoo se stof en stilte onthul ’n ander Psalm 23: ’n Herder wat lei, nie aanjaag nie. Heinrich Niehaus besef: Dis nie meer net ’n belofte van sorg nie, maar ’n uitnodiging om te leer om jou Herder te volg. Dít besef hy terwyl hy met 'n trop skape deur die Karoo trek.

  • “Waar is die ander nege?” Die kuns van dankie sê

    Ek dink dikwels aan daardie een man wat teruggedraai het in Lukas 17. Dis maklik om aan te stap, besig en geseënd en om te vergeet om terug kyk waar dit alles vandaan kom. Maar geloof begin net daar, by ’n eerlike “Dankie, Here.”

  • “Deus in machina” – ChatGPT sal jou nie red nie

    AI-modelle wat voorgee om Jesus te wees, is besig om op te duik. Maar kan 'n 'GPT Jesus' werklik help met ware geloofsgroei? Die antwoord is nee – en hier's hoekom. Ware geloof groei deur verhoudings, nie net data nie.

  • God se kerk het nie mure (of ‘n dak) nie

    God se kerk het nie mure nodig nie. God se katedraal is groter as bakstene en banke. Dis die Karoo se sterrehemel, die Vrystaat se vlaktes, die wind en berge. In hierdie rubriek verken ons die rus en vrede van sy skepping. Dit wag oral waar sy skepping jou omvou.

  • Hou jou ore oop as die Bybel van ‘n boot praat

    Finalejaar teologiestudent Jorgen Barnard het dié by die moderamen gesê: “Elke keer waar daar van ’n boot in die Bybel gepraat word, is roeping ter sprake.” Van Jona tot Paulus wys die Bybel: God se roepstem klink dikwels op ’n boot.

  • Leonard Cohen se Hallelujah vir ’n gebroke wêreld

    By ’n konferensie oor Leonard Cohen ontdek ons hoe sy musiek generasies, herinneringe en ons geloof met mekaar verbind. Hier het ons ontdek hoe selfs 'n koue en gebroke Hallelujah welkom geoffer kan word.

  • Ben Marais: Geroep van die kansel na die sokkerveld

    Ben Marais van Ambassadors Football was eers ’n dominee in die NG Kerk. Maar sy wêreld het omgekeer toe hy gehoorsaam was aan God se roeping vir hom om te beweeg van die kansel na sokkervelde.

  • Jesus kon rus in ’n storm… Hoekom kan ek nie?

    Jou “out of office” is aan, maar jou brein bly besig. Rus voel baie keer soos ’n luuksheid, nie ’n reg nie. Rus is nie iets wat jy moet verdien nie, maar ’n uitnodiging en God sê: Jy hoef nie eers reg te wees nie. Kom nes jy is.

  • “Waar’s jou skoene?” vra ons. Die antwoord wys na Jesus

    Op ’n koue oggend gee ’n jong ma haar skoene weg. Nie omdat sy moes nie, maar omdat sy gebid het om te gee. Hierdie is daardie storie. Lees wat gebeur as jy vir God vra: “Wys my wie iets nodig het”? Joa het gebid. En toe kaalvoet gestap.

  • Drie-Eenheidsondag: Een plus Een plus Een is… Een?

    "Jy hoef nie die Drie-Eenheid te kan verduidelik voordat jy vir God mag aanbid nie. Soos om asem te haal: jy doen dit lank voor jy die wetenskap agter dit verstaan. Jy leef daarin. Jy rus daarin. En jy mag in verwondering wees.

  • Moenie die Heilige Gees in ’n kas bêre nie

    ’n Eerlike en herkenbare refleksie oor hoekom die Heilige Gees soms vir ons soos ’n fyn teestel voel – mooi, maar moeilik om te hanteer. Die Heilige Gees is eintlik die beker koffie waarsonder jy nie jou dag kan begin nie. Hy is die asem in jou longe, die vuur in jou gedagtes.

  • Kroon van alle feeste: Antieke perspektiewe op hemelvaart

    In 2025 word Christus se hemelvaart op 29 Mei gevier. Prof. Hennie Stander ondersoek hierin hoe antieke teoloë Christus se hemelvaart as die "kroon van alle feeste" beskou het – die toppunt wat Jesus se oorwinning verseël.

  • 5 redes waarom gebed voor ete méér is ‘n gewoonte

    “Vir spys en drank...” kan méér wees as ’n rympie. Lees hoe Elna Mouton ons uitdaag om "saying grace" te herontdek as ’n daad van teenwoordigheid, verbondenheid en betekenis - ’n mini-nagmaal waar kos en genade mekaar ontmoet.

  • Ja, die pad van Jesus lei na glorie, maar eers deur die kruis

    Paasrubriek deur Chris Wheeler: Baie wil Jesus volg… maar nie tot by die kruis nie. Dis maklik om te juig op Opstandingsondag. Maar sal jy Hom volg tot waar dit seermaak? Want sonder die kruis, is daar geen glorie nie.

  • Hoekom voel God se wil baie keer so moeilik?

    As God so almagtig en goed is, hoekom laat Hy toe dat ons seerkry? Hierdie rubriek delf in die kontras tussen ons verwagtinge en God se wil. Dalk het lyding ‘n doel en geloof roep ons tot vertroue, selfs sonder antwoorde.

  • Hoe om God te vertrou bo jou eie planne

    Soos Jesus, soos Petrus, soos soveel ander voor ons, moet ons leer om ons planne in God se hande te plaas. Al is ons eerste instink om te beheer. Want wanneer ons dit doen, ontdek ons ‘n vrede wat nie afhang van hoe dinge uitdraai nie, maar van Wie ons vertrou.

  • Wat beteken dit om as te dra in Lydenstyd?

    As en stof. Simbole wat regdeur die Bybel gebruik word, van Genesis tot Openbaring. Dit is deel van die mens se storie – van ons oorsprong tot ons einde. Maar wat beteken dit regtig om as te dra, veral in Lydenstyd? En is dit steeds iets wat vir ons vandag relevant is?

  • 4 Dinge wat beurtkrag ons oor geloof kan leer

    303 dae sonder beurtkrag – die ESP-toep is uitgevee, die raas van kragopwekkers was 'n vae herinnering, die WiFi was stabiel… en toe slaan fase 6 terug! Maar selfs Eskom kan ons iets oor geloof leer. Hier is vier lesse uit die donker.

  • Wanneer laas het jy met jou siel gepraat?

    Die wêreld skree: méér, vinniger, beter! Maar jou siel fluister: rus, wees, leef. Nie 'n strewe na méér geld, status of prestasie nie, maar na iets dieper. Na vreugde. Na betekenis. Maar hoor jy nog daardie fluistering? Of het die geraas van die lewe dit stilgemaak?

  • Nuwejaarsvoornemens? Vergeet dit, kom ons bid!

    Nuwejaarsvoornemens klink altyd goed – tot Februarie kom en jou "New Year, New Me"-energie opraak. Maar wat as ons 2025 begin met iets anders? Nie voornemens nie, maar gebed. Kies innerlike vrede bo uiterlike verandering.

  • Advent (Liefde) – “Victoria…”

    Week 4 van Advent - Kersfees herinner ons aan die gelykheid van alle mense. Soos Victoria se eenvoudige huisie, is dit juis die nederige plekke waar Jesus dalk vandag sou tuisgaan. Mag ons met onvoorwaardelike liefde leef, soos Hy.

  • Advent (Vreugde) – “Herders…”

    Week 3 van Advent - Die herders, oorweldig deur die engele se boodskap, vind die Christuskind en hul harte word gevul met vreugde. ‘n Nuwe lied ontstaan - ‘n hemelse melodie van hoop, lig en Immanuel se teenwoordigheid.

  • Advent (Vrede) – “Engele…”

    Week 2 van Advent - In die stiltes van die hemel word ’n heilige besluit geneem: die Lig word gestuur na die aarde. Immanuel, God met ons. Hoop en vrede herleef. Mag ons harte sag wees en vreugde bring. Spesiaal geskryf vir Kaapkerk deur Dolf du Plooy.

  • Advent (Hoop) – “Maria”

    In week 1 van se Advent vra die kinders by Maria se voete: “vertel vir ons weer”. Met ’n glimlag deel sy die storie van Jesus se geboorte en herinner hulle – en ons – aan die hoop en vreugde van kinderlike geloof. Spesiaal vir Kaapkerk geskryf deur Dolf du Plooy

  • Wanneer jou bene moeg is, hardloop met jou hart

    Daar breek ‘n tyd in ‘n wedloop aan waar dit voel of jou lyf jou oortuig dat dit onmoontlik vir jou bene is om teen daardie pas te kan aanhou en klaarmaak. Dis waar vir enige endurance sport. Dan moet jy volhard - hardloop met jou hart.

  • Om te treur kan ons help om gesond te word

    Almal van ons treur een of ander tyd. Die waaroor en hoe daarvan kan baie verskil. Om te treur is nooit lekker nie, maar nie net sleg nie. Iemand het op ʼn keer gesê dat trane ʼn reënboog in die siel kan skep.

  • Die onverwagse getuienis van ChatGPT

    In ’n onlangse video vra iemand vir ChatGPT watter geloof dit sou kies. Die verrassende antwoord? Christenskap. Mens kan hoor hoe die wêreld saam hulle asem intrek – ’n masjien wat vir Jesus kies, eerder as logika en rede.

  • Goeie werke: ’n Venster na God

    Mense wil nie hul goeie werke deel nie, uit vrees dat dit klink soos spog. Ons goeie dade behoort soos ’n vinger te wees wat na God wys, nie na onsself nie. Diensbaarheid moet altyd God se liefde reflekteer en ander na Hom lei. Dán mag ons ook vertel van barmhartigheid.

  • ‘n Ontmoeting by die kruis met die God van alle oomblikke

    "Ek het geweet dat ek hierdie kruise moet vasvang," vertel Francois Terblanche. "Ek het geweet die foto's sou iets sou vertel wat ek nooit in woorde sou kon uitdruk nie - iets oor God se teenwoordigheid dwarsdeur elkeen van ons lewens."

  • Konferensie: Diepte en deernis in spiritualiteit

    'n Konferensie oor spiritualiteit by die Andrew Murray Sentrum het nuwe perspektiewe gebring, met sprekers wat diepte en deernis ondersoek het in hul verkenning van evangeliese waarhede en menslike verhoudings met God.

  • Die Here werk in die stil spasies tussen woorde

    Philip Dobson vertel dat Dowes nie deur stilte beperk word nie – dit is juis in die stilte waar hulle God se stem hoor, nie met hulle ore nie, maar met hulle hart, verstand en siel. God nooi ons uit om soos Dowes dieper te kyk en te luister.

  • “Getuig, eerder as verklaar,” sê Marinus Theron

    Geloof en om te getuig behoort onafskeidbaar met mekaar verweef te wees in die lewe van elke gelowige. Marinus Theron herinner ons aan die krag wat die Heilige Gees ons gee om as getuies van Jesus Christus op te tree.

  • Begeertes en Rusteloosheid: Jesus sê “rus!”

    Ontdek die invloed van begeertes in die moderne wêreld en hoe Jesus ware sielerus kan bied. Verken hoe digitale manipulasie en die kultuur van oormaat ons begeertes vorm - geestelike leiding help ons om balans te vind.

  • 5 Voorbeelde van diensbaarheid in die Bybel

    Diensbaarheid beteken om ander te dien sonder enige verwagting van terugbetaling, volgens die voorbeeld wat Jesus vir ons gestel het. Sy lewe en leringe wys hoe ons onself in diens aan ander moet stel.

  • Leuens oor vergifnis: 3 dinge wat jou vasboei

    Hierdie drie leuens oor vergifnis hou jou verder vas. Hierdie rubriek help jou om die waarhede oor vergifnis te ontdek, sodat jy makliker vry kan leef deur genade, met 'n hernude perspektief.

  • How to cope with anxiety: 5 things you can do now

    Learn to cope with anxiety using practical strategies and resources. This guide serves as a starting point for effective anxiety management, providing steps and support to help you navigate and reduce your anxiety.

  • Ons eer die Vader, Seun en Gees

    Elke jaar, op die eerste Sondag na Pinkster, kom ons as gelowiges bymekaar om die Drie-enige God, Vader, Seun, en Heilige Gees, te vier en sy heilige teenwoordigheid as drie-in-een te erken.

  • Teologiese insigte oor infertiliteit

    Dominee Lou-Maré Denton van ons Taakspan Gendergeregtigheid deel ‘n Bybelse perspektief oor infertiliteit en moederskap en verken hoe geloof en hoop hierdie uitdagende pad kan verlig.

  • Bybelse grondslag van die Apostoliese Geloofsbelydenis

    Ons verken die Bybelse grondslag van die Apostoliese Geloofsbelydenis en die belangrike rol wat dit in die NG Kerk speel, spesifiek op die geloof van lidmate.

  • Leef jou roeping – dien in die kerk!

    Leef jou roeping, want Christus roep mense om in hul alledaagse lewe die evangelie te verkondig, maar ook om in die kerk te bedien. Ontdek hoe Christus jou lei om die evangelie te verkondig en te dien.

  • #Imagine – ‘n ontmoeting met Christus

    Hierdie is 'n kort blik op die opwindende ervaring van #Imagine2024, 'n gebeurtenis wat jongmense van verskillende gemeenskappe bymekaar gebring het om hul geloof te vier en te verdiep.