Burgerskap: Is daar hemel-stof op jou vellies?
Jy dra jou burgerskap waar mense dit kan sien. ’n Oom in vellies by Checkers laat ons weer dink oor Paulus, Filippi en wat dit beteken om werklik as burgers van die hemel te leef – elke dag. “Ons burgerskap is in die hemel.”




