Die Here is my herder… in die Karoo

Die Karoo se stof en stilte onthul ’n ander Psalm 23: ’n Herder wat lei, nie aanjaag nie. Heinrich Niehaus besef: Dis nie meer net ’n belofte van sorg nie, maar ’n uitnodiging om te leer om jou Herder te volg. Dít besef hy terwyl hy met 'n trop skape deur die Karoo trek.