Wat bly agter waar gelowiges eens geleef het?
Onder ’n boom tussen die ruïnes van Laodisië beleef DJ Muller ’n vrede wat hy fisies kan aanvoel. Dié besondere ervaring laat hom wonder: Kan die geloof en gebede van eeue gelede steeds spore in ons wêreld agterlaat?






