Advent 2024 (Liefde) – “Victoria…”
Week 4 van 2024 Advent - Kersfees herinner ons aan die gelykheid van alle mense. Soos Victoria se eenvoudige huisie, is dit juis die nederige plekke waar Jesus dalk vandag sou tuisgaan. Mag ons met onvoorwaardelike liefde leef, soos Hy.