Werkswinkel: Opstanding in die oog van die angs-storm

Matt Skinner en Karoline Lewis wys hoe die opstanding ons trauma en angs ontmoet. Dit gaan nie oor bewyse nie, maar oor ’n intieme verhouding met Jesus wat ons vandag in ons benoudheid kom vind.