Anika Bornman se wilskrag op wiele: “Ek staan nog steeds.”
Ria Strydom skryf oor hoe Anika Bornman se grootste uitdaging nie haar gestremdheid is nie, maar die manier waarop mense soms na haar kyk: “Ek het ’n broertjie dood aan mense wat vaskyk in my rolstoel en nie my as mens sien nie.”









