4 Dinge wat beurtkrag ons oor geloof kan leer

303 dae sonder beurtkrag – die ESP-toep is uitgevee, die raas van kragopwekkers was 'n vae herinnering, die WiFi was stabiel… en toe slaan fase 6 terug! Maar selfs Eskom kan ons iets oor geloof leer. Hier is vier lesse uit die donker.