Nuwejaarsvoornemens? Vergeet dit, kom ons bid!

Nuwejaarsvoornemens klink altyd goed – tot Februarie kom en jou "New Year, New Me"-energie opraak. Maar wat as ons 2025 begin met iets anders? Nie voornemens nie, maar gebed. Kies innerlike vrede bo uiterlike verandering.