Is jy optimisties? Of het jy hoop?
Tinus van Zyl verduidelik die verskil tussen hoop en optimisties wees soos Jürgen Moltmann dit beskryf: optimisme sien moontlikhede uit die verlede; hoop vertrou op God se onverdiende geskenke. Mag ons in Advent tekens van hoop rondom ons raaksien.