Kroon van alle feeste: Antieke perspektiewe op hemelvaart
In 2025 word Christus se hemelvaart op 29 Mei gevier. Prof. Hennie Stander ondersoek hierin hoe antieke teoloë Christus se hemelvaart as die "kroon van alle feeste" beskou het – die toppunt wat Jesus se oorwinning verseël.




