Hou ons soms ‘n veilige volgafstand van Jesus af?
’n Bumpersticker in Bellville-verkeer (“Do you follow Jesus this closely?”) laat ’n eenvoudige vraag dieper land: Volg ons Jesus dalk net naby genoeg om Hom te sien, maar ver genoeg om nie werklik ontwrig te word nie?






























