Barrydale-orrelis vier dekades van diens
Barrydale-orrelis Henriette Oosthuizen se 42 jaar lange diens vertel ’n storie van musiek, roeping en volgehoue toewyding. Waar note en geloof saamgeklank het, het ’n blywende nalatenskap in dié gemeente in die Overberg posgevat.






