5 Maniere om jou dominee tydens Pinkster te ondersteun
Pinkster bring 'n swaar werkslading vir dominees. Hier is vyf praktiese maniere waarop jy jou dominee se "hande in die lug" kan hou - van gebed tot praktiese hulp.
Pinkster bring 'n swaar werkslading vir dominees. Hier is vyf praktiese maniere waarop jy jou dominee se "hande in die lug" kan hou - van gebed tot praktiese hulp.
Kinderpinkster is méér as teater — dis kerkwees in kleur, klank en spel. Christine Kruger, een van die leraars van Proteahoogte Gemeente, vertel hoe lig deur stories gebreek het tydens hul kinderpinkster die jaar.
’n Eerlike en herkenbare refleksie oor hoekom die Heilige Gees soms vir ons soos ’n fyn teestel voel – mooi, maar moeilik om te hanteer. Die Heilige Gees is eintlik die beker koffie waarsonder jy nie jou dag kan begin nie. Hy is die asem in jou longe, die vuur in jou gedagtes.

© 2025 Kaapkerk

DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2026 Kaapkerk | Designed by Creatory