Liminaliteit van verandering – Tussen belydenis en ervaring
Wat maak ’n mens wanneer jy nie meer kan teruggaan na wat was nie, maar ook nog nie kan sien wat voorlê nie? Dalk ontdek ons juis in die gang dat God nie net aan die ander kant wag nie, maar reeds hier is.




