Ek het God se goedheid op ’n bus raakgeproe
’n Eenvoudige vy op ’n bus in Turkye herinner DJ Muller aan God se goedheid. Deur ons vyf sintuie ontdek ons sy teenwoordigheid in die alledaagse lewe en leer ons met groter dankbaarheid en verwondering leef.



