Die onverwagse getuienis van ChatGPT
In ’n onlangse video vra iemand vir ChatGPT watter geloof dit sou kies. Die verrassende antwoord? Christenskap. Mens kan hoor hoe die wêreld saam hulle asem intrek – ’n masjien wat vir Jesus kies, eerder as logika en rede.



