“Waar is die ander nege?” Die kuns van dankie sê
Ek dink dikwels aan daardie een man wat teruggedraai het in Lukas 17. Dis maklik om aan te stap, besig en geseënd en om te vergeet om terug kyk waar dit alles vandaan kom. Maar geloof begin net daar, by ’n eerlike “Dankie, Here.”




