Wat as my woorde oor God nie meer sê wat hulle moet nie?
Wanneer ons voor die aangesig van die Ewige staan, besef ons dikwels dat ons taal nie ’n houer is wat God kan bevat nie, maar eerder ’n vinger wat na die hemel wys. Maar, hoe gemaak as ons steeds oor en met God met woorde wil praat?





