AnnaMarie de Klerk: Die eggo van vrouestemme
AnnaMarie de Klerk se boek Growing Echoes vertel van vroue wie se geloof, diens en onderrig die kerk in Malawi oor geslagte heen gevorm het. Ook van ’n nalatenskap wat vandag steeds in gemeenskappe voortleef.





