Little Seeds verbind die kolletjies tussen kerke en kinders
Wat het kolletjies, ’n doopvont en ’n kerktoring met mekaar te doen? Meer as wat jy dalk dink! By Little Seeds ontdek ons hoe gewone mense, onverwagse vennootskappe en ’n belofte wat ons lankal gemaak het, kinders se lewens kan verander.






