Navorsing en data gee ‘n prentjie van die NG Kerk
Navorsing en data is onweerlegbare feite op papier. Jy kan nie daarmee stry nie; dit is wat dit is en dwing mense om aandag te gee. Wanneer jy met data praat, luister mense, want feite spreek harder as menings.