Mense, padkos en die genade van teenwoordigheid
Twee leraars van die Kaap reis deur Mosambiek se grondpaaie en tussen al die vis en pap en gebede in Makua en Portugees, het hulle ontdek dat God ook teenwoordig is in die stof, die stories en die stiltes tussen mense.




