In Mosambiek kry hoop nuwe sig met ooguitreik
Wat beteken dit om ná jare weer te kan sien? In Mosambiek het ’n ooguitreik 39 katarakoperasies moontlik gemaak en opnuut gewys hoe hoop hande en voete kry wanneer mense saamwerk. Daniël de Wet vertel meer.









