Christus bly die NG Kerk se lewende hoop!
Na die moderamenvergadering, waar dominees en ouerlinge vanuit die ringe in die Wes-Kaap bymekaargekom het, is een ding baie duidelik: Die Here roep die NG Kerk en ons moet gehoorsaam agter Hom aanleef.

Navorsing en data is onweerlegbare feite op papier. Jy kan nie daarmee stry nie; dit is wat dit is en dwing mense om aandag te gee. Wanneer jy met data praat, luister mense, want feite spreek harder as menings.
Het jy al gewonder waarom ons babas doop? Ontdek die NG Kerk se beleid oor die doop en verstaan die betekenis agter hierdie sakrament wat ons geloof en verbintenis aan God en sy verbond bevestig.
DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2024 Kaapkerk | Designed by Creatory