“Andrew gee nuwe blik op geskiedenis van die kerk.”
Dr. Andrew Kok, die NG Kerk se eie meester-argivaris en bobaas bakker, begin binnekort met ’n nuwe hoofstuk in sy lewe. Maar voor hy vertrek, vier ons sy merkwaardige bydrae. Pieter van der Walt en Lizelle Smit vertel meer.