Kobus van Zyl se roeping dra hom na die rand van Afrika
Dr. Kobus van Zyl reis keer op keer alleen na die rand van Afrika in Suid-Soedan met net gebed en roeping as bagasie. Hy dra die mense van Suid-Soedan naby aan die hart - soos iets broos en kosbaar wat jy versigtig vashou.