Ava-Jane hardloop vir die vroue wat nooit weer sal kan nie
In reaksie op geweld teenoor vroue in Suid-Afrika vind die 15-jarige Ava-Jane Visser op die atletiekbaan ’n manier om haar stem te laat hoor. Op haar arm dra sy dié boodskap wanneer sy hardloop: For the women who can't.



